Local newsNewcastle AdvertiserNews

NEWCASTLE KZN: Volkies kondig af hul Tennis Rondomtalie wenners

Me. Taljaard het gesê dat dit beslis die moeite werd was en die skool sal gou weer so moet maak.

Na nog ‘n dag van baie pret en gesonde kompetisie, is die seniors se tennis rondomtalie uiteindelik afgehandel.

Me. Taljaard het gesê dat dit beslis die moeite werd was en die skool sal gou weer so moet maak. Sy het die wenners geluk gewens en het hulle as ‘ysters met pragtige sportsmangees’ beskryf.

Meisieswenners:

  • Leah Müller
  • Zanell Nel
  • Lorainne Magudulela

Seunswenners:

  • Tewie Uys
  • Zack Kranhold
  • Reinhardt Ellis en Bernard Viljoen

“Baie dankie ook aan Martin le Roux en Anne-Marie Viljoen wat meer as net hul deel gedoen het om tennis ‘n fees te maak!”


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

Related Articles

Back to top button