NEWCASTLE KZN: Volkies gholf wen teen Piet Retief, Ligbron en Ermelo

"As spelers aanhou wen, tree die skool as oorwinnaars oor die streek uit die stryd."

Hoërskool Volksrust se gholfers het onlangs ʼn heerlike potjie gholf op Volksrust se gholfbaan geniet.

Top spelers, Ben Uijs, Tewie Uys, Juan Beeslaar en Hendrik Davel het ongelooflik goed van hulle taak gekwyt en het die C-liga teen Piet Retief, Ligbron en Ermelo hoërskole gewen. Tewie is aangewys as die beste gholfer vir die dag.

Hoërskool Volksrust wens die gholfspelers baie geluk en wens hulle voorspoed. As spelers aanhou wen, tree die skool as oorwinnaars oor die streek uit die stryd. Volkies hou duim vas!


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version