NewsSchoolsVryheid Herald

VRYHEID KZN: Pionier se Eerste Kwartaal akademiese presteerders

Julle harde werk en positiwiteit word raakgesien

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat die top 10 vir die eerste kwartaal behaal het. Julle harde werk en positiwiteit word raakgesien.

Graad 12: Marjean Van Zyl, James Bellringer, Germarie Kruger, Tiana Maritz, Kayla Becker, Werner Janse van Rensburg, Riaan Norval, Sharné Jordaan, Anneen Nel en Kayla Vermaak.

Graad 11: Anika Smit, Kristin Brink, Lee-Ann Du Toit, Janke Duvenage, Devlin de Greef, Herman Becker, Toekie Zulu, Nthando Mncwango, Dominic Nel en Corné van der Linde.

Graad 10: Rochelle de Bruin, Zoé Richards, Anika Dedekind, Susan Gregory, Nina Coetzee, Ilani Lathleiff, Tarien Kirsten, Aimee Bosman, Cay-Li Birkenstock en Melé Erlank.

Graad 9: Clarné Burger, Janika Ferreira, Madrie Strauss, Rudie van Rooyen, Marné Eicker, Jasmyn van Rooyen, Iné Wentzel, Lené Janse van Rensburg, Alicia Liebenberg en Alex Brink.

Graad 8: Chiné Beeslaar, Cherize Combrinck, Jessica Botha, Amelda Ungerer, Elizabeth Liversage, Jaden van Noordwyk, Nathalie Nel, Tristan van der Linde en Stafan Nel.

Skyfskiet:

Na liga 3 en 4 kan Pionier met die eerste ‘Gold Club Member’ spog, soos deur KZN-Bisley aangewys is: Karl Fourie. Sy punte van 505/600 in die veerklas plaas hom bo-aan die KZN-ranglys. Hy is die eerste skut wat hierdie gesogte prestasie behaal het. Pionier is baie trots op jou, Karl. Dit bewys dat ure se oefening en dissipline in dié sportsoort vrugte afgewerp het.

Die volgende skuts het medaljes vir verbetering van hul persoonlike beste verwerf: Liga 2: AJ Verster, Anika Dedekind, Doery le Roux, Marné Eicker, Sebastiaan Styne en Xander Vickers. Liga 3: Anika Dedekind, Marné Eicker, Michael Richeter en Karl Fourie.

Gimnastiek:

Tayler de Beer het op 15 Mei aan ‘n uitgenooide gimnastiekkompetisie te Pinetown deelgeneem. Sy het ‘n goue medalje in vlak 2 verower. Baie geluk, Tayler.

ALSO READ: Hoërskool Pionier verwelkom nuwe personeellede

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

Related Articles

Back to top button