NEWCASTLE KZN: Volkies se Tienerhof word 56

Tannie Jana, die koshuismatrone, en haar wenspan het daardie dag ékstra moeite gedoen met kos én tafelversierings.

Donderdag, 18 Maart, het Hoërskool Volksrust se koshuismeisies hul ‘huis weg van die huis af’ se verjaarsdag gevier met ‘n onvergeetlike ete.

Ten spyte van al die uitdagings rondom die Covid-19-regulasies het Tienerhof se leiers, koshuismoeder en koshuismatrone saamgewerk om ‘n prettige, maar steeds rustige aand te reël.

“Tannie Jana, die koshuismatrone, en haar wenspan het daardie dag ékstra moeite gedoen met kos én tafelversierings.”


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version