Newcastle AdvertiserNewsSchools

NEWCASTLE KZN: Volkies en hul onderwysers word vereer met trofeë

Julle maak julle skool trots!

Baie geluk aan Alea Uys en haar onderwyser me. Marika Rossouw.

Hierdie span het die beste punte in Engels Eerste Addisionele Taal behaal in die Gert Sibande Streek met ‘n pragtige 94%.

Baie geluk aan JM van der Spuy en sy onderwyser mnr. Petrus Schoeman.

Hierdie span het die beste punte in Landboutegnologie behaal in die Gert Sibande Streek. Baie geluk met ‘n pragtige 82%.


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

Related Articles

Back to top button