VRYHEID: LMS leiers vir 2021 is aangekondig

Baie geluk aan die volgende leerders

Na ‘n kort, maar welverdiende vakansie is LMS reg vir die laaste kwartaal. Op 23 Oktober 2020 het groot opgewondenheid in die skool geheers. Nie net omdat die vakansie aangebreek het nie, maar ook omdat die leiers van 2021 aangekondig is. Baie geluk aan die volgende leerders: Dogters: Bianca Botha. Lenelle du Plessis. Nathasha du Toit. Anje Erasmus. Janeske Ferreira. Anje Grobler. Johané Jansen. Leandri Kruger. Clarissa Scheepers. Maja Slump. Lucille Solms. Danielle Wessels. Seuns: Keegan Bekker. Edrich Burger. Wian de Villiers. Kyle Janse van Vuuren. Josh Jordaan. Keagan Keightley. Lian Landman. Michal Richter. Theo Smuts. Reinhard Steenkamp. Jean Theron. Lodewyk van Rooyen. Na afloop van die suksesvolle derde kwartaal, sal die Top-10 Maandag, 9 November 2020, aangekondig word. Baie sterkte aan elke leerder vir die laaste kwartaal asook vir die toets-reeks wat 16 November 2020 begin. ALSO READ: Lucas Meyer Primêre Skool; LMS vier 86 jaar van werk en groei Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version