Volkies se skoolhoof vier sy verjaarsdag

Die skool is geseënd om 'n hoof te hê wat altyd die belange van die skool op die hart dra.

Hoërskool Volksrust wens skoolhoof, Jan Ferreira geluk met sy verjaarsdag vandag (Augustus 7).

Volgens ‘n epos van die skool, is Mnr Ferreira ‘n man van integriteit wat sy krag van die Hemelse Vader kry. Hy is beskryf as voorwaar ‘n leier wat die pad aanwys deur sy voorbeeld en ‘not talking the walk, but walking the talk’.

Leerders en personeellede sê hulle is geseënd om ‘n hoof te hê wat altyd die belange van die skool op die hart dra en altyd in beste belang van die hele skool gemeenskap optree.

“Baie dankie vir u leiding en nogmaals baie geluk.”

ALSO READ: Volksrust High’s hockey season off to a stormer


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

Exit mobile version