NewsSchools

LMS sluit kwartaal een af op ‘n hoë noot

Verskeie personeellede neem afskeid aan die einde van die kwartaal.

Skole sluit vroeër as gevolg van die coronavirus.
Bly kalm en wees paraat om u kind en gesin te beskerm.
Personeel
Verskeie personeellede neem afskeid aan die einde van die kwartaal.
Mr Jan van der Walt, Mev Hermien Claassen en Mev Anet Niewoudt (wat tydelik uitgehelp het) groet om rustig tuis te bly!
Mnr André Bester, wat baie vir die sport beteken het sprei sy vlerke en verhuis na Newcastle om by Huttenpark te gaan skoolhou.
Baie dankie vir al u hulp aan die leerders.
Mev Waldi Dicks kom volgende kwartaal as Engelse Onderwyseres vir Grade 6 en 7.
Swem
Die volgende swemmers verower trofeë tydens die gala:
Keagan Keightley – Senior Victor Ludorum
Ruben Potgieter – seuns o-9
Ashley Loch – rugslag, vlinderslag, Beste Prestasie in ‘n Enkele Item, Senior Victrix Ludorum.
Wiehan Harding – Beste Prestasie in ‘n Item: seuns o-7
Hendrik Kotze – seuns o-8
Heike Venter – dogters o-8
Carli Eybers – dogters o-9
Leandri Grobler – Junior Victrix Ludorum
Marnus Pretorius – Junior Victor Ludorum
Wenspan – Koedoe.

ALSO READ: Springbokke en boeke, denims en diamante by LMS

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

Related Articles

Back to top button