Editor's noteLocal newsNews

Bloedrivier Geloftefees program

Remembering a battle that took place 181 years ago

Vrydag, 13 Desember: 06:30 – Bergfiets wedren 19:00 – Sang optrede en dans in die saal
Saterdag, 14 Desember: 07:00 – Vegkop uitklim en verduideliking van slagveld uitleg en gebeure 10:00 – Boeresport (toutrek, klei-os kompetisie, kettieskiet, ens.) 14:00 – Kleiduifskiet 16:00 – Perdesport 19:00 – Volkspele saamtrek

Sondag, 15 Desember: 09:00 – Perde kommando ry vanaf De Jagersdrift na feesterrein 12:00 – Aankoms van perde kommando en vlaghysing 12:30 – Beoordeling van potjiekos kompetisie 17:00 – Aanddiens 18:00 – Praatjie oor konstruksie van brons waens (Fanie de Klerk) 19:30 – Lanternloop na die laer

Maandag, 16 Desember: 06:00 – Biduur in die wa-laer 09:00 – Wa-laer program met vlagvoorstelling en kranslegging 10:00 – Kerkdiens in saal (Ds. Cassie Aucamp) 11:00 – Feesrede (Dr. Jackie Grobler) 12:00 – Piekniek/Braai – kole word voorsien, braaipakke te koop.

Navrae: Mnr. Xander de Jager (082 832 1248) / Mnr. Frik Moolman (082 973 6671)

Related story:

New management installed at Blood River Heritage Site following mismanagement probe


Related Articles

Back to top button