Ready to sing with Dundee Praise and Worship Sundays

Alle inwoners, volke, nasies en tale, staan nader en laat ons die Here lof besing (praise and worship). 

Alle inwoners, volke, nasies en tale, staan nader en laat ons die Here lof besing (praise and worship).

Dundee, Glencoe, Newcastle en omliggende gemeenskappe is almal welkom om 4.30nm vir 5nm by die NG Kerksaal (Moedergemeente – Dundee) vanaf Desember 8 en elke Sondag daarna. Alle dinominasies is welkom.

“Kom stap saam na die Beloofde Land.”

Skakel Piet Labuschagne op 072 355 8559 of Koba Labuschagne op 079 655 4136 vir meer inligting.


HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

Exit mobile version