GalleriesInternationalNewsSchool sportSchoolsSchools galleriesSportSport

Akademie is tops by Pionier

Baie geluk aan die leerlinge wat vir Kwartaal Twee die Top 10 behaal het.

“Dit is julle harde werk en toewyding wat vrugte afwerp. Hou so aan, ons is trots op elkeen van julle.”

Graad 12: Ryno Swanepoel (met ‘n gemiddeld van 87 persent), Rickus Greyling, Megan Angus, Nantus Davel, Bianca Cronjé, Lésa Swanepoel, SW Craig, Righardt van Zyl, Carla Viljoen en Marmadean Louw.

Graad 11: Marlie Smit (met ‘n gemiddeld van 92.7 persent), Dee-Mari Kriel, Christinet Zaal, Anrie Janse van Rensburg, Berné van Heerden, Delmari van Eeden, Kayla Haywood, Shanté Veldsman, Francois Theron en Shaé Leeuw.

Graad 10: Marjean van Zyl (met ‘n gemiddeld van 88 persent), James Bellringer, Ger-Mari Kruger, Werner Janse van Rensburg, Kayla Becker, Tiana Maritz, Riaan Norval, Elré Koortzen, Esmaré Nel en Aneen Nel.

Graad 9: Anika Smit (met ‘n gemiddeld van 92.3 persent), Kristin Brink, Lee-Ann du Toit, Janke Duvenage, Anya Richter, Marelize Harris, Dominic Nel, Toekie Zulu, Lizé-Mari Pienaar en Victor Smith.

Graad 8: Zoé Richards (met ‘n gemiddeld van 91.6 persent), Anika Dedekind, Chanté Booysen, Mieke Steenkamp, Susan Gregory, Chris Hentzen, Cay-Li Birkenstock, Nina Coetzee, Tarien Kirsten en Ané Burger.

Krieketuitslae: Op Julie 31 het die onder-15 seuns teen Hoërskool Ladysmith gespeel. LHS kolf eerste en behaal 51 lopies met almal uit. Pionier wen met nege paaltjies na die 11de beurt. Die beste kolwer is Christiaan Scheepers met 22 lopies nie uit nie. Die beste boulers is Zane Geurste met ‘n driekuns en vier paaltjies, en JD Jonker wat vier paaltjies geneem het. Op Augustus 1 het die dogters-krieketspan teen Hoërskool Ferrum te Newcastle gespeel. Ferrum kolf eerste en maak 188 vir geen verlies in 15 beurte. Pionier maak 70 vir twee in hulle 15 beurte. Beste kolwer is Chezaan van Rensburg met 23 lopies. Ferrum wen die wedstryd met 117 lopies.

Tennisuitslae: Die tennisspelers het Augustus 3 kragte teen St Dominic’s Newcastle en Hoërskool Ladysmith te Newcastle gemeet. Die meisies wen St Dom’s 12 – 4 en LHS 9 – 6. Die seuns verloor teen St Dom’s 16 – 17 en teen LHS 15 – 19. Pionier wen die dubbels 18 – 6 teen LHS en wen ook St Dom’s met 16 – 9 stelle. Dit beteken Pionier wen LHS 32 – 31 en St Dominic’s 44 – 30.

“Baie geluk aan ons Pionier-sterre wat die botoon voer op die dag!”

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button