Local newsNewsSchools

Pioniers is aan die brand

Pioniers het weereens gewys waarvan hulle gemaak is met al die skitterende uitslae wat op die dag gelewer is.

Die jaarlikse interhuis swemgala het op Maandag 14 Januarie plaasgevind.

Pioniers het weereens gewys waarvan hulle gemaak is met al die skitterende uitslae wat op die dag gelewer is.

Leerlinge het rekords en persoonlike bestes verbeter. Baie geluk aan Berné van Heerden wat die 100m borsslag rekord verbeter het.

ALSO READ: Top 2 matric learners in Zululand are from Hoërskool Pionier

Vanjaar se Junior- Victor en Victrix Ludorums is Janus Pretorius en Daniélle Bosman. Muller Smith is die Senior Victor Ludorum en Berné van Heerden stap weg as Senior Victrix Ludorum.

Baie geluk en dankie aan elke liewe swemmer wat met goeie gees en entoesiasme deelgeneem het.

Baie sterkte aan ons swemmers wat 25 Januarie aan die vriendskaplike gala te Ferrum gaan deelneem.

ALSO READ: Totsiens, meneer Aucamp van Pionier– Ons groet Meneer

Ons weet sommer julle gaan Pionier trots maak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button