Cougars staan sterk tydens No Mercy Stoei toernooi

No Mercy was ook die proewe gewees vir die Streeksliga teen Oos-Gauteng en Mpumalanga, wat binnekort in Alberton gaan plaasvind.

Die No Mercy Stoei Toernooi het onlangs in Newcastle plaasgevind.

Die Newcastle Cougars Stoeiklub, Noord-Natal Renosters and Noord-Natal Valke was van die klubs wat teenwoordig was by die laaste toernooi vir die jaar.

LEES OOK: WRESTLING: Cougars awarded at KZN Championships Prize Giving

No Mercy was ook die proewe gewees vir die Streeksliga teen Oos-Gauteng en Mpumalanga, wat binnekort in Alberton gaan plaasvind.

Baie geluk aan almal wat deel geneem het!

Also remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages.

Add us on WhatsApp today! 082 874 5550

Remember to read our WhatsApp disclaimer.

You can also email our offices; Reveshni Douglas at reveshni@caxton.co.za – Bruce Douglas at Newed2@caxton.co.za – Tersia Gopi at newed@caxton.co.za – Zianne Leibrandt at ncschools@caxton.co.za and F.C. Pelser on sam@caxton.co.za 

 

Exit mobile version