Ons is dankbaar vir die Here se spesiale seën tydens Ichthus se 20-jarige Feesjaar.
Ook in die Wetenskap Ekspo te Ladysmith, het die graad 7-leerders hierdie seën ervaar in hul prestasies:
Kiki Majola, Zisanda Mazibuko, Tatum Tosen en Azande Botha: brons toekennings. Amy- Faith Stein en Mikayla Nanan: silwer toekenning. Hayden Caldecott: goue toekenning.
Hayden het ook gekwalifiseer om die Nasionale Wetenskap Ekspo by te woon met sy projek, Wi(f)ried, wat die invloed van verskeie materiale op Wi-Fi seine kan hĂȘ, ondersoek het.
Baie geluk aan die graad sewes en baie se?n aan Hayden met sy voorbereidings vir die Nasionale Ekspo!