Gladde tong debateerders van DJS beloon

Baie dankie vir ‘n baie suksesvolle aand waar elke leerling en ouer dit ten volle geniet het.

DJS se leerders het hul goed van hul taak gekwyt gedurende die redenaars kompetisie. Die volgende leerders is as wenners aangewys. Baie Geluk. Graad 4: Maryam Jaradat (Eng), Marnè Eicker (Afr); Graad 5: Taashlin Soobramoney (Eng), Susan Gregory (Afr); Graad 6: Zaakir Manack (Eng), Chezaan van Rensburg (Afr); Graad 7: Revashan Singh (Eng), Danaè Strydom (Afr).

Graad 7AG spreekkoor met Tibo se trompet.

Op Dinsdag, September 6, het Dundee Junior Skool, se kultuur lewe gekry. Die koor, spreekkore en individuele leerders, het die gehoor behoorlik laat gons met hulle fantastiese optredes. Baie dankie vir ‘n baie suksesvolle aand waar elke leerling en ouer dit ten volle geniet het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version