NRS – Koorfees ‘n luisterryke aand

VERLEDE Donderdagaand het NRS die jaarlikse Koorfees in die saal van Hoërskool Vryheid aangebied. Dit was ‘n luisterryke aand. Die gehoor wat die saal volgepak het, is getrakteer met koormusiek uit die boonste rakke. Die laerskoolkore wat opgetree het, was dié van Michaelis, Nuwe Republiek en Paulpietersburg. Michaelis se blokfluitorkes het ook beïndruk. Die hoërskoolkore …

VERLEDE Donderdagaand het NRS die jaarlikse Koorfees in die saal van Hoërskool Vryheid aangebied. Dit was ‘n luisterryke aand. Die gehoor wat die saal volgepak het, is getrakteer met koormusiek uit die boonste rakke.

Die laerskoolkore wat opgetree het, was dié van Michaelis, Nuwe Republiek en Paulpietersburg. Michaelis se blokfluitorkes het ook beïndruk. Die hoërskoolkore wat hulle buiging gemaak het, was dié van Hoërskool Vryheid, Vryheid Landbou en die junior- en seniorkore van Inkamana.

Baie dankie aan mev Ria Grobler wat die Koorfees gereël het, asook die NRS-personeellede wat haar ondersteun het. Nogmaals dankie aan al die koorleidsters, -leiers, begeleidsters, koorlede en die waarderende gehoor wat almal bygedra het tot die sukses van die aand. Volgende jaar maak ons weer so!

Cricket:

Last weekend our u/13 cricket team participated in the Cowboy 8 Cricket Tournament in Dundee. They played four games and had good discipline on and off the field. Eventually they were placed third in the tournament.

OJ Hughes stood out as the best batsman of NRS and Kayla High impressed as our best bowler. Congratulations, cricketers!

Dates to remember:

Friday, October 23: Chess tournament at LMS.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version