NewsSchools

Lucas Meyer Primêr – Top Tien presteerders

Akademie ‘n Kersie op die koek is die afsluiting van ‘n kwartaal se akademie en om deel te wees van die Top Tien Akademiese groep in elke graadgroep. Baie geluk aan die volgende presteerders: GR.7: A.Erasmus, L. Grobbelaar, K. Haywood, A J van Rensburg, C. Knoetze, T. Marais, E. Potgieter, M. Smith, B. van Heerden …

Akademie

‘n Kersie op die koek is die afsluiting van ‘n kwartaal se akademie en om deel te wees van die Top Tien Akademiese groep in elke graadgroep. Baie geluk aan die volgende presteerders:

GR.7: A.Erasmus, L. Grobbelaar, K. Haywood, A J van Rensburg, C. Knoetze, T. Marais, E. Potgieter, M. Smith, B. van Heerden en H. van Wyk.

Gr.6: J. Bellringer, K. Becker, D. Grobler, G-M Kruger, C. Keightley, I. Labuschagne, D. Nortje, C. Stear, C. van Rooyen, M. van Zyl.

GR.5: M. Barnard, C. Barsdorff, L-A du Toit, AJ Knoetze, M. Lombard, A. Richter, A. Smit, J. v Nieuwenhuizen, R. Viljoen en N. van Wyk.

Die afsluiting van die jaar se akademie is die afhandeling van die vierde kwartaal se sillabus en die skryf van die fianale eksamen vir die jaar. Baie sterkte aan elke leerder met die voorbereiding vir hul toetse en eksamens.

Kankermaand en Wêreldrugby

LMS se leerders en personeel het besluit om Oktobermaand Kankermaand en die RWC te ondersteun. Vrydae word of Springboktruie of so veel as moontlik skakerings van pienk skool toe aangetrek.

LMS het besluit om karakterbou hoog op ons prioriteitslys te plaas. Ons glo dat op die langtermyn sal ‘n positiewe karakter lei tot gebalanseerde en gelukkige kinders wat sal bydra op verskeie terreine van menswees.

Kalender:

26 Oktober : Reading Rocket, Ruitersport en Redenaartoekennings

Related Articles

Back to top button