VHS – Krieket Kampioene

DIE JAAR se krieketseisoen was ‘n reuse sukses. Die 1ste span en onder 15-span het albei die Noord-Natal krieketliga gewen. Albei spanne het teen Ferrum geseëvier met die 0/15 span wat ‘n “super-over” nodig gehad het om te wen. Die 1ste span het met 5 paaltjies in die eindstryd gewen. Die 1ste span seuns het …

DIE JAAR se krieketseisoen was ‘n reuse sukses. Die 1ste span en onder 15-span het albei die Noord-Natal krieketliga gewen.

Albei spanne het teen Ferrum geseëvier met die 0/15 span wat ‘n “super-over” nodig gehad het om te wen.

Die 1ste span het met 5 paaltjies in die eindstryd gewen. Die 1ste span seuns het weer aan die Weston-Kriekettoerooi deelgeneem en groot sukses behaal. Die span speel 8 wedstryde waarvan 1 uit rëen, hulle verloor 1 en wen 6.

Hulle speel in die punte finaal en wen gemaklik met 9 paaltjies.

Dus is VHS die wenner van die punte afdeling van die toernooi.

Ivan Niebuhr is aangewys as die bouler van die toernooi met ‘n totaal van 18 paaltjies.

Hierdie seisoen speel die 1ste span 20 wedstryde, wen 19 en verloor slegs 1.

Congratulations, gentlemen, on this fantastic season.

Diary:

October 15 Choir Festival – VHS Hall;

October 21 Sport & Culture Prize Giving;

October 22 Academic Prize Giving.

Exit mobile version