Sport einding op ‘n hoë noot

Die kinders het pragtig gespeel en die spanne het nege goue medaljes en drie silwer medaljes verower

Ichthus is baie trots op hulle leerlinge wat op 22 en 23 Mei aan die KZNCSSA-Wintersport toernooi in Durban deelgeneem het!
Die kinders het pragtig gespeel en die spanne het nege goue medaljes en drie silwer medaljes verower!

KZNCSSA-kleure is aan die volgende 24 leerlinge toegeken: Rhuben Malan: Hokkie. Owethu Mbatha: Sokker, Netbal. Zandisiwe Maphalala: Hokkie. Kwanda Mazibuko: Hokkie. Siphume Ntombela: Sokker, Hokkie. Amy-Faith Stein: Hokkie. Azande Botha: Hokkie. Nsikelelo Majola: Sokker. Zisanda Mazibuko: Hokkie, Sokker. Hayden Caldecott: Hokkie. Ntumiseng Motloung: Sokker, Hokkie. Nothile Mgabhi: Hokkie, Vlugbal, Netbal. Bianca Meintjes: Hokkie, Netbal, Vlugbal. Sihle Maphalala: Netbal. Sisanda Mthombeni: Vlugbal, Netbal, Netbal doelgooi. Tiana Maritz: Netbal doelgooi. Hamish Grierson: Hokkie. Thayne Tiley: Rugby-skop. Alwande Mkhize: Hokkie, Sokker, Vlugbal. Preston Caldecott: Rugby, Hokkie. André Spies: Rugby. MacGreiger Stein: Rugby, Hokkie, Vlugbal. Andrew Tiley: Rugby, Rugby-skop, Hokkie. Olwethu Hadebe: Sokker, Hokkie, Vlugbal.

Ichthus is baie trots op al die sportspanne wat tydens die kwartaal so goed gespeel het. Baie dankie aan al die personeel en afrigters van buite wat die leerlinge deur die kwartaal afgerig het!

Ichthus bedank die volgende persone: Yvonne Tiley, Lydia Meintjes, Yolandi van Zyl, Salomé Wood, Jurita Malan, Carla Pretorius, Anelia Kriel, Kyle Kelbrick en Sifiso Zwane.

Al die eer aan God!

Exit mobile version