NewsSchools

DJS skop 2015 af met ‘n handvol toekennings en rekords

Die skoolhoof, beheerraad, personeel, leerlinge en ouers van Dundee Juniorskool wil langs die weg hul medelye, met die afsterwe van Mnr Des Krantz betoon aan Helene, sy kinders en kleinkinders. Die skool bid u sterkte en seënwense toe. Mnr Krantz was ‘n ware Wiskunde mentor en rolmodel vir sy skoliere. Dundee Juniorskool bring eer aan …

Die skoolhoof, beheerraad, personeel, leerlinge en ouers van Dundee Juniorskool wil langs die weg hul medelye, met die afsterwe van Mnr Des Krantz betoon aan Helene, sy kinders en kleinkinders. Die skool bid u sterkte en seënwense toe. Mnr Krantz was ‘n ware Wiskunde mentor en rolmodel vir sy skoliere. Dundee Juniorskool bring eer aan die nagedagtenis van ‘n top skoolhoof, onderwyser en vriend. RIP Dundee’s Mr Maths!
Rekordbrekers: Interhuisatletiek DJS: Donderdag 29 en Vrydag 30 Januarie.
Junior Victor Ludorum: Makabongwe Mbatha; Junior Victrix Ludorum: Susan Gregory; Senior Victor Ludorum: Estian Botes; Senior Victrix Ludorum: Asanda Thung.
Susan Gregory: Dogters O/10 (Verspring en Gewigstoot); Wikus Coetzee: Seuns O/11 (Hoogspring); Ashwin Thompson:Boys u/11 (80m); Asanda Thungo: Girls u/12 (Long Jump); Estian Botes: Seuns O/12 (Hoogspring en Spiesgooi); Nicole Johnson: Dogters O/13 (Verspring); Christenet Zaal: Dogters O/13 (Hoogspring); Sisanda Mncwango: Boys u/13 (800m); Dihan Kruger: Seuns O/13 (Gewigstoot).
The two DJS Buddy’z clubs at DJS, attended the Provincial Congress held in Margate. They received trophies and certificates for second and third position in the Umzinyathi district.
Dundee Junior spog met ses leerlinge wat opgeneem is in die Dundee distrikte tennis span. Baie geluk en sterkte vorentoe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Terry Worley

Editor: NKZN Courier, Newcastle Advertiser and Vryheid Herald.

Related Articles

Back to top button