Latest NewsLocal sportNewsSport

Vryheid Athletics Club: Comrades Countdown begins after chilly Big Walk

LAST SUNDAY was the ECR Big Walk, where a good turn out of VAC walkers took part. The morning started off very chilly, with rain predicted, but in the end, perfect cool weather was on our side. The circle was definitely bigger this year, with over thirty thousand walkers of all ages, gender, shapes and …

LAST SUNDAY was the ECR Big Walk, where a good turn out of VAC walkers took part.
The morning started off very chilly, with rain predicted, but in the end, perfect cool weather was on our side.
The circle was definitely bigger this year, with over thirty thousand walkers of all ages, gender, shapes and sizes taking part.
Well done to Carla and Daylene, who walked the 20km and Ellen, Sue, Mandy and Cathy Sandalls who did the 15km.
Well done to the other Vryheid walkers who we saw en route.
It is nice to see familiar Vryheid faces and we hope to see you all sometime at our Thursday evening time trial, with a ‘bring and braai’ afterwards.
The Comrades countdown is here, with less than two weeks to go.
This Thursday, May 22, the committee will be hosting a Comrades Well Wishes Evening for our runners. There will be a light meal served and members are welcome to attend to give our runners words of encouragement, which they do appreciate.
Names and numbers must be sent to Carla on 084 477 7704 for catering purposes.
Although the cold winter is here, there is no excuse to stop running or walking.
Dress warmly, put your head lamps on and hit the road – it is possible.
Comrades Social vanaand: Die Comrades Marathon vind oor ‘n week en half plaas en die hele klub fokus tans op hierdie prestigeryke gebeurtenis.
Al die harde werk en baie kilometers wat afgelê is, is nou iets van die verlede en al die voornemende deelnemers is nou besig om hul finale voorbereidings te tref vir hierdie groot gebeurtenis.
Vir die meeste deelnemers verloop die voorbereiding baie goed , maar daar is ook ‘n paar wat met beserings sit en ons hoop dat hul beserings betyds voor die wedloop sal herstel sodat hulle ook sal kan deelneem.
Vanaand, vanaf 6:00nm, vind die Comrades Social by die klubhuis plaas. Dit is ‘n baie spesiale geleentheid waartydens al ons klublede wat gaan deelneem, voorspoed toegewens word.
Ds Ferdinand van Niekerk sal ‘n kort boodskap bring en ‘n spesiale t-hemp en ander geskenke, sal ook aan al die deelnemers oorhandig word.
Een van ons klub se langsdienende en mees ervare lede, Georgie Tasseron, sal ook ‘n spesiale motiverings boodskap lewer waarna daar heerlik saam geëet en gekuier sal word.
Een van die klub se gewese klubkapteine, Sanet Maasdam, wat spesiaal vanaf Australië na Suid-Afrika toe gereis het om aan die Comrades Marathon deel te neem, sal ook vanaand teenwoordig wees.
Dit belowe om soos in die verlede ‘n baie spesiale aand te wees en alle klublede is welkom om hierdie geleentheid by te woon. Daar sal gevolglik vanaand geen tydtoets by die klub plaasvind nie.
Saterdagoggend om 5:30vm sal die gebruiklike “clubrun” saam met die Comrades-atlete vanaf Stegens Garage af plaasvind, waarna daar ‘n lekker koffie en ontbyt by die Wimpy geniet sal word om 7:00vm.
Alle klublede, drawwers en stappers, word uitgenooi om hieraan te kom deelneem.
Van die klub se stappers het die afgelope naweek aan die ‘Big Walk’ in Durban deelgeneem en meer nuus daaroor en die Comrades deelnemers sal in volgende week se Vryheid Herald verskyn.

These ladies braved the chilly morning weather to take part in the ECR Big Walk.
These ladies braved the chilly morning weather to take part in the ECR Big Walk.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button