NewsSchool sportSchoolsSport

Dundee Pre-Primary’s athletics

The Dundee Pre-Primary held a lovely day at Dundee High School’s sport fields! Tjokker atletiek is beslis een van die hoogtepunte van die jaar. Ieder en elk het deelgeneem, en van die 163 kleingoed is daar verseker al ‘n klompie belowende atlete. Wie weet? Dalk in 2025 word hulle in groen en goud gesien! Thank …

The Dundee Pre-Primary held a lovely day at Dundee High School’s sport fields! Tjokker atletiek is beslis een van die hoogtepunte van die jaar. Ieder en elk het deelgeneem, en van die 163 kleingoed is daar verseker al ‘n klompie belowende atlete.

Wie weet? Dalk in 2025 word hulle in groen en goud gesien!

Thank you to the many parents who took leave to attend this very special event. Dit was heerlik om bykans ‘n bol paviljoen ouers, vriende, oupas en oumas te sien. Dankie vir julle volgehoue ondersteuning.

Related Articles

Back to top button