DJS works hard on the field of play

DJS pupils shine on the sports field.

The DJS senior boys hockey teams attended a tournament on Tuesday, April 22 at St Dom’s Academy, and achieved the following results (DJS scores first): Second team: vs NSPS B 0-4; vs NSPS U/11 0-4; vs Arborpark 0-3. First team: vs Huttenpark 0-2; vs NSPS 0-4; vs St Dom’s 0-3.
The DJS netball teams played on Wednesday, April 23 against NSPS in Newcastle and achieved very good results (DJS scores first): U/10 3-0; U/11 1-10; second 5-3; first 12-6.
Twee van DJS se senior dogters hokkiespanne het ook op Woensdag, April 23 op die Oval teen NSPS deelgeneem en behaal die volgende mooi uitslae (DJS se tellings eerste): tweede 0-0; eerste 3-1. Op Woensdag, April 23 neem twee van DJS se rugbyspanne deel teen Utrecht op hulle velde. Die wedstryde is in gietende reën beslis en die volgende tellings word behaal (DJS se tellings eerste): 0/11 32-0; eerste 17-7. DJS se mini-spanne neem op Donderdag, April 24 in Vryheid by Lucas Meyer se toernooi deel aan hulle eerste wedstryde. Die jongklomp se opgewondenheid was aansteeklik en kon hulle uiteindelik hulle talent ten toon stel.
At the end of the tournament the following results were achieved:
Netball: U/8 played three, lost three; U/9B played three, won one, drew one, lost one; U/9A played three, lost three. 
Hokkie (dogters): 0/7A speel drie, twee gelykop, verloor een; 0/8A speel vier, wen twee, verloor twee; 0/9A speel drie, verloor drie. Rugby: 0/7A speel drie, wen een, een gelykop, verloor een; 0/7B: speel twee, wen een, verloor een; 0/8A speel drie, wen een, een gelykop, verloor een; 0/8B speel twee, wen een, een gelykop.

Exit mobile version