Local newsNewsUpdate

Skending van die Bloedrivier-klipstapel: Nog reaksie op die skending van Voortrekkermonumente

Die Courier het, met die opvolg van die artikel oor die skending van die 1866 Voortrekkergedenkstapel in die Bloedrivierlaer, intussen uitgevind dat verskeie ander Voortrekkergedenkstene ook geskend is met die ondeursigtige byvoeging van die granietstene van die Piet Retief 4×4-gedenktoer vroeër die jaar. Die gedenkteken in Wenkommandopas, op CA Froneman se plaas, is ook ontsier …

Die Courier het, met die opvolg van die artikel oor die skending van die 1866 Voortrekkergedenkstapel in die Bloedrivierlaer, intussen uitgevind dat verskeie ander Voortrekkergedenkstene ook geskend is met die ondeursigtige byvoeging van die granietstene van die Piet Retief 4×4-gedenktoer vroeër die jaar. Die gedenkteken in Wenkommandopas, op CA Froneman se plaas, is ook ontsier met ‘n granietsteen wat bo-op die oorspronklike gedenkteken aangebring is.

Die eerste granietsteen wat onregmatig op die 1866-klipstapel geplaas was, is intussen al deur Frans Schutte van die Bloedrivier-Feeskomitee verwyder. Etta Judson, museumkundige, het haar spyt oor hierdie voorval uitgespreek na ‘n vraag van die Courier, en het vining gewerk gemaak om die nodige regstelling aan by die Bloedrivierlaer aan te bring. Bevestiging oor skade by die ander Voortrekkermonumente in Natal is op hierdie oomblik nog uitstaande, en die Courier sal verslag doen sodra inligting ontvang word.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Northern Natal News in Google News and Top Stories.

Terry Worley

Terry Worley has been associated with the Courier for many years and is involved in the community covering a variety of issues affecting residents. He has a passion for local politics and for the history of the area.

Related Articles

Back to top button