Kankerbewusmaking

Dit is vir elkeen van ons baie belangrik om bewus te wees van al die gevare wat kanker en veral borskanke inhou. Vryheid se inwones het op 18 Oktober wakke geword om te sien dat sommige van die bome in die dorp skielik pienk rokkies angetrek het. Dameskring, ʼn organisasie vir Christenvroue wat omgee, het …

Dit is vir elkeen van ons baie belangrik om bewus te wees van al die gevare wat kanker en veral borskanke inhou.
Vryheid se inwones het op 18 Oktober wakke geword om te sien dat sommige van die bome in die dorp skielik pienk rokkies angetrek het.
Dameskring, ʼn organisasie vir Christenvroue wat omgee, het landswyd betrokke geraak by hierdie projek.

Die doel van die projek is om bewuswording te kweek, maar ook om fondse in te samel vir kankerpasïente in die dorp.
Die Dameskring van Vryheid het ster gevat met leerlinge van Pionier en Hoërskool Vryheid om die mense van Vryheid bewus te maak van die projek.

Die projek se doel is om volgende jaar hierdie wonderlike projek uit te bou om ʼn groot verskil te maak in die lewe van kankerpasïente, met veral spesiale behoeftes.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version