Sports galleriesVryheid Herald

Vryheid-stoeiers gryp goud by kampioenskap

Vryheid Amateur Stoeiklub oefentye vind plaas op Maandae en Woensdae vanaf 17:30 tot 19:00

Die volgende stoeiers van Vryheid Amateur Stoeiklub het deelgeneem aan die KwaZulu-Natal Kampioenskappe in Glencoe op 10 Junie deelgeneem.

Vrystyl afdeling O/8-O/13: 1. Marno Brits – goud; 2. Ethan Marx – goud; 3. Wian De Bruyn – goud; 4. Nash Olivier – goud; 5. Hanco Barnard – goud; 6. Zander Paguot – goud; 7. Liane Paquot – goud; 8. Deagen Cronk – goud; 9. JP Minny – silwer; 10. Christaan Smith – silwer.

Baie geluk aan die Vryheid stoeiers en hul afrigter, Piet Dry.

Baie dankie ook aan die borge vir die medaljes en vrugte sap vir die toernooi.

Vryheid Amateur Stoeiklub oefentye vind plaas op Maandae en Woensdae vanaf 17:30 tot 19:00 by die Cecil Emmett-saal.

Vir meer inligting, skakel vir Lourika by 082 323 6199.

ALSO READ: Little wrestling heroes grip and grapple on the mat to walk away with unique medals

The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.

Related Articles

Back to top button