VRYHEID KZN: Vryheid Resies DuifKlub uitslae

Vryheid manne laat hulle geld in die Natal Combine. Dirk en Mariska Norval wen die Senekal vlug met kampioen hen NV2121, teen 1010 duiwe met ‘n spoed van 1537m/pm. Frikkie Marx wen Noord vlug vanaf Standerton met ‘n spoed van 1478m/pm teen 1474 duiwe. Uitslae soos volg: Senekal (1010 duiwe): Dirk en Mariska – 1,2,22,29. …

Vryheid manne laat hulle geld in die Natal Combine.

Dirk en Mariska Norval wen die Senekal vlug met kampioen hen NV2121, teen 1010 duiwe met ‘n spoed van 1537m/pm. Frikkie Marx wen Noord vlug vanaf Standerton met ‘n spoed van 1478m/pm teen 1474 duiwe.

Uitslae soos volg: Senekal (1010 duiwe):

Dirk en Mariska – 1,2,22,29.

Frikkie Marx – 20.

Standerton (1474 duiwe):

Frikkie Marx – 1,2,3,4.

Dirk en Mariska – 9,10,21,30.

Johan en Annemarie – 11,23,25.

Leon le Roux – 12,13,14,19,20.

ALSO READ:Vryheid KZN: Dirk and Mariska win three out of four races

Make sure you follow us on our social media platforms for regular updates

Exit mobile version