communityLocal newsNewsSchool sportSchoolsSpeak Out, Khuluma, PraatSportYouth Revolution

DHS learners make the school proud during the holidays

DHS rugby team is looking forward to the upcoming season

Tours
Rolbal – Sithembiso Ndwandwe, Minenhle Khumalo, Nqubeko Mngomezulu en Keshmiel Govender het van die van die 4de tot die 7de April na die SA-Jeugrolbaltoernooi in Bloemfontein getoer. Daar was 52 spanne teenwoordig. Die o/15-span het 6 wedstryde gewen, 1 gelykop gespeel en 2 verloor. Die o/20-span het ook baie goed gedoen. DHS spanne het net-net uitgeval om in die kwartfinaal te speel. Dit was ‘n wonderlike ervaring vir die seuns. DHS wil baie dankie sê aan almal wat dit moontlik gemaak het en ook aan ons Hemelse Vader vir beskerming.
Rugby – On Friday March 31, Dundee High’s first Team Rugby set off to Margate for their annual rugby tour. On the tour Dundee took on the following teams with the following results:
DHS 44 – 7 Southcity
DHS 26 – 0 School of Achievement
DHS 52 – 5 Schweizer-Reneke
DHS is looking forward to the upcoming season starting on April 22 with the first home game against Pongola.

Dundee High’s first Team Rugby during the annual rugby tour in Margate.

Hokkie
Die firste Seuns Hokkie-span het van die April 3de tot April 7de na Potchefstroom getoer en dit was groot. Daar was 38 spanne wat die toer bygewoon het. Die toer was fantasties.
Die seuns het wonderlike, leersame afrigting gekry. In die 6 wedstryde wat hulle gespeel het, het Karl Thom, die kaptein, hulle baie goed gelei. Die seuns het baie goeie hokkie gespeel en mekaar goed leer ken. Dit was ‘n wonderlike ervaring. DHS is baie dankbaar vir die Here se teenwoordigheid en Sy bewaring. Jan-Frederik van Zyl blink uit met Spiesgooi gedurende die vakansie.
Saterdag die 1ste April het Jan-Frederik aan die Suid-Afrikaanse Skole Atletiekbyeenkoms deelgeneem. Hy het ‘n 5de plek behaal met ‘n afstand van 63,1m.
Die afgelope naweek, Saterdag die 8ste April, het hy aan die Atletiek Suid-Afrika Byeenkoms deelgeneem. Hy het 4de plek verower met ‘n afstand van 64,07m, sy beste afstand nog! Baie geluk Jan-Frederik, ons is so trots op jou!

Dundee High’s first Hockey team. Right: Dundee High’s Bowls team.

DHS open day/opedag
Dundee High’s Open day will take place on April 20. The school invites you to see what an amazing school like DHS can offer you. There will be a tour through the school from 5pm to 6pm and thereafter everyone will gather in the hall. Everyone is welcome to come and join us.
Dundee Hoërskool se Opedag sal die 20 April plaasvind. DHS nooi jou uit om te kom kyk wat ons ongelooflike skool jou kan bied. Daar sal van 5pm tot 6pm ‘n toer deur die skool wees en daarna sal almal in die saal byeenkom. Almal is welkom om te kom deel in die dag.

Related Articles

Back to top button