Local newsNewsSchoolsSpeak Out, Khuluma, PraatYouth Revolution

ATKV van Glencoe se opstel kompetisie

Daar is ‘n wenner in elke graad gekies.

Die bestuur van Glencoe Gesinstak het besluit om hierdie jaar (2016) iets spesiaals vir die jeug van ons gemeenskap te reel. Die bestuur het besluit om ‘n opstelkompetisie te reel vir afrikaanssprekende leerders wie Afrikaans as Huistaal neem. Daar is besluit om die opstelkompetisie vir die leerders van Glencoe Primere Skool uit te skryf. Die inskrywingsvorms met al die inligting is aan die leerders gegee met al die onderwerpe waaruit hulle kan kies. Die opstelle word slegs deur graad 5, 6 en 7 geskryf. Daar is ‘n wenner in elke graad gekies.
Elke wenner het ook ‘n prysgeld ontvang wat deur die ATKV voorsitter aan elke wenner oorhandig is. Die prysgeld is by ‘n spesiale oggend oorhandig.

Related Articles

Back to top button