Local newsNewcastle AdvertiserSchools

Volkies Gholfdag 2024 ‘n groot sukses

Op 28 September het Volkies 'n wonderlike dag op die 'greens' gehad, vol pret, vriendskap en gesonde mededinging.

‘n Groot dankie aan al ons deelnemers wat die dag spesiaal gemaak het.

‘n Spesiale dank aan ons borge wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het. Julle ondersteuning is werklik waardevol en ons waardeer dit opreg!

Ons sien uit daarna om julle almal weer te sien by die volgende gholfdag.



The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button