SchoolsVryheid Herald

VHS keer terug na tradisies

Die skool het teruggekeer na tradisionele saalbyeenkomstes

Saalbyeenkomste is nie meer iets van die verlede nie. Die skool het teruggekeer na tradisionele saalbyeenkomstes soos dit altyd gedoen is. Die Graad 10-12s kom op Maandae byeen en die Graad 8 en 9s kom op ‘n Vrydag in die saal byeen. Dié week is die skool se verskeie sportsoorte se eerstespanne aan die skool voorgestel.
The Grade 11 learners had the opportunity to attend the Armed Forces Career Day in Richards Bay on February 17. The children could learn about the different types of careers that are available in the armed forces. This was a wonderful opportunity for the pupils to familiarise themselves with career opportunities they do not get exposed to on a regular basis.

Die jaarlikse swemgala het in die week plaasgevind. Die leerders het die geleentheid gehad om hul staal in die water te wys. Sulé-ka du Toit en William Lang is aangewys as Junior Victor en Victrix Ludorum. Rebecca Mattison en Kyle Barsdorf is aangewys as Senior Victrix en Victor Ludorum. Die leerders het weer soos oudergewoonte die nuwe onderwysers ingehuldig deur hulle in die swembad te gooi.
The ACTS club held a praise and worship session on Friday for learners who were interested. The learners enjoy being part of ‘something bigger’.

ALSO READ: VHS leerders opgewonde vir die kwartaal se aktiwiteite

The news provided to you in this link comes to you from the editorial staff of the Vryheid Herald, a sold newspaper distributed in the Vryheid area.

Related Articles

Back to top button