Local sportNewcastle AdvertiserSport

KZN presteer by juksei kampioenskappe

Saam met Newcastle se Daleen Roos is vyf Vryheid spelers verkies na die provinsiele span.

Newcastle-inwoner, Daleen Roos is onlangs verkies na die KwaZulu-Natal Jukskeispan. Diè span vertrek hierdie maand na Swakopmund vir die Namibiese Open Kampioenskap (vanaf 11 tot 15 Julie).

Saam met Roos is vyf Vryheid spelers verkies na die provinsiele span.

Ons wens hierdie groep alle sterkte toe vir die kampioenskap,” het Roos gesê.

Die KZN-span verkiesings is aangewys na die 2022 Suid-Afrikaanse Senior Jukskei Kampioenskappe, wat in Maart te Jukskeipark in Kroonstad plaasgevind het.

Vir die volle verslag, lees die komende uitgawe van die Newcastle Advertiser volgende week.


The news provided to you in this link has been investigated and compiled by the editorial staff of the Newcastle Advertiser, a sold newspaper distributed in the Newcastle area. Please follow us on Youtube and feel free to like, comment, and subscribe. For more local news, visit our webpage, follow us on Facebook and Twitter, and request an add on our WhatsApp (082 874 5550).

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button