Newcastle AdvertiserNewsSchools

NEWCASTLE KZN: Volkies rugby ontvang groot borg

Die truie en broeke is ʼn groot uitgawe vir ʼn span en daarom is die seuns van die eerste span groot dank verskuldig aan Stucky Motors.

Dit is met groot dank wat Volkies aankondig dat Stucky Motors weer eens die borg is van die eerste rugbyspan se truie en broeke.

Mnr. Fritz Stucky en Stucky Motors stap al ʼn baie lang pad saam met Hoërskool Volksrust, nie net met die rugby nie, maar ook op baie ander terreine.

A. Coetzee (afrigter), F. Stucky en W. Hatting (kapt).

Die truie en broeke is ʼn groot uitgawe vir ʼn span en daarom is die seuns van die eerste span groot dank verskuldig aan Stucky Motors.

“Ons waardeer hierdie mooi gebaar en hoop dat hierdie borgskap ons steeds in die toekoms te beurt sal val,” sê mnr. Andre Coetzee.


Contact Us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button