Newcastle AdvertiserNewsSchools

NEWCASTLE KZN: Volkies hou ‘Fancy Friday’

Die dag het definitief die gees onder Volkies laat vlam vat soos wat van die meisies die skooldag in hoë hakke aangedurf het met hope 'volkie guts'!

Met blink gevryfde skoene en al te fraai rokkies het Volkies ten spyte van die alombekende Volksrust weer, die koue aangedurf en spoggerig gelyk tydens ‘Fancy Friday’ wat op 26 Maart plaasgevind het.

Leerders het behoorlik uitgehaal en gewys en tot die onderwysers het vir die jongklomp ʼn goeie voorbeeld gestel van hoe dinge nou eintlik gedoen moet word en het baie deftig gelyk.

Die dag het definitief die gees onder Volkies laat vlam vat soos wat van die meisies die skooldag in hoë hakke aangedurf het met hope VOLKIE GUTS!

“Ons kan nie wag om te sien met watse uitrustings Volkies se klerekas ons volgende gaan verras nie.”


Contact us

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button