Newcastle AdvertiserNewsSchools

NEWCASTLE KZN: Francois de Jager presteer weer eens met fietsry

Volkies is voorwaar baie trots op hierdie hardwerkende, talentvolle leerder.

Die afgelope naweek het Francois de Jager, ‘n Graad 9 leerder van Hoërskool Volksrust deelgeneem aan die Bergfiets Xco ‘Cross-Country’ in Middelburg by Tarries.

Hier het hy 4 rondtes van 5.6 km elk gery. Francois, 15-jarige seun, wen die onder 17 wedren loshande, waar hy ʼn volle 22 sekondes voor die volgende ryer klaarmaak.

Francois neem binnekort weer deel aan die Xco reeks se volgende wedrenne (nog 3), waarna die Mpumalanga Xco wenner aangekondig sal word.

“Volkies is voorwaar baie trots op hierdie hardwerkende, talentvolle leerder.”


Contact us:

WhatsApp: 082 874 5550

Email: Reveshni Douglas (Editor) at reveshni@caxton.co.za

Make sure you follow us for regular updates:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button