NewsSchools

Ichthus atlete vier fees op King’s Park

Te midde van uiterste koue weer en sterk wind het die leerlinge op Augustus 29 en 30 by die KZNCSSA-atletiek byeenkoms pragtige uitslae behaal! Ichthus sê baie dankie aan die ouers wat die leerlinge geneem het, asook aan die personeel, Mevv Yolandi van Zyl, Yvonne Tiley en Lydia Meintjes, wat as beamptes opgetree het. Die skool …

Te midde van uiterste koue weer en sterk wind het die leerlinge op Augustus 29 en 30 by die KZNCSSA-atletiek byeenkoms pragtige uitslae behaal! 
Ichthus sê baie dankie aan die ouers wat die leerlinge geneem het, asook aan die personeel, Mevv Yolandi van Zyl, Yvonne Tiley en Lydia Meintjes, wat as beamptes opgetree het. Die skool waardeer hulle tyd! Die uitslae is as volg: O/7 meisies: Siyathokoza Mthabela 60m (goud), 80m (silwer). O/8 meisies: Mabotse Mawila 600m (vyfde). O/8 seuns: Khwezi Molefe: 600m (vierde). O/9 meisies: Owethu Mbatha 60m (vierde), turbo spiesgooi (vyfde). O/9 seuns: Siphume Ntombela 60m (vierde), 600m (goud), turbo spiesgooi (goud), 80m (silwer); Kwanda Mazibuko 600m (brons). O/10 meisies: Zisanda Mazibuko 80m (silwer), hoogspring (silwer), 100m (silwer); Thandiswa Sangweni gewigstoot (silwer), turbo spiesgooi (brons); Mikayla Nanan gewigstoot (vierde); Amy-Faith Stein 1 200m (silwer), turbo spiesgooi (goud). O/10 seuns: Hayden Caldecott gewigstoot (goud), turbo spiesgooi, verspring (silwer); Sam Maltman turbo spiesgooi (silwer). O/11 meisies: Tiana Maritz turbo spiesgooi (silwer), gewigstoot (silwer); Bianca Meintjes 100m, gewigstoot (vierde), 80m (vyfde); Ntumiseng Motloung verspring (sesde). O/11 seuns: Hamish Grierson turbo spiesgooi (goud), hoogspring (goud), 1 200m (silwer), gewigstoot (goud). O/12 meisies: Alwande Mkhize spiesgooi (silwer), 100m (vyfde), 150m (vyfde). O/12 seuns: André Spies spiesgooi (brons); MacGreiger Stein verspring (goud), 150m (goud), gewigstoot (vyfde); Andrew Tiley gewigstoot (silwer), hoogspring (goud), spiesgooi (vyfde); Calvin McDonald hoogspring (silwer); Preston Caldecott verspring (sesde); Thayne Tiley gewigstoot (sesde). O/13 meisies: Tamarah Grierson diskus (silwer), spiesgooi (sesde). O/13 seuns: Jan-Frederik van Zyl 100m (vyfde), gewigstoot (goud), diskus (goud), spiesgooi (goud – nuwe rekord 49,17m) en Senior Victor Ludorum; Vukile Buthelezi gewigstoot (silwer), hoogspring (silwer), verspring (brons), spiesgooi (brons); Dremar Jacobs 1 500m (silwer); Tadiwa Chawanda hoogspring (vyfde), verspring (vyfde). O/14 seuns: Nkululeko Malunga hoogspring (silwer). Een-en-twintig van hierdie leerlinge het die minimum kwaliferende prestasie behaal en dring dan deur na die SACSSA-byeenkoms September 26 en 27 te Pilditch in Pretoria gehou sal word. Die volgende leerlinge is op die oomblik besig om voor te berei vir die SACSSA-byeenkoms, en Ichthus bid hulle alle sterkte toe: Mabotse Mawila, Kwanda Mazibuko, Siphume Ntombela, Zisanda Mazibuko, Mikayla Nanan, Amy-Faith Stein, Hayden Caldecott, Sam Maltman, Bianca Meintjes, Hamish Grierson, Alwande Mkhize, André Spies, MacGreiger Stein, Andrew Tiley, Tadiwa Chawanda en Jan-Frederik van Zyl.
Ichthus play: Ichthus learners are hard at work practising for their school production, ‘Ben-Hur’. Ichthus cordially invites everyone to attend the show. ‘Ben-Hur’ will be staged in the school hall, and tickets cost R40 per adult and R10 per child. Show times: Tuesday, September 30 at 10:30am and 6:30pm; Wednesday, October 1 at 6:30pm; Thursday, October 2 at 6:30pm. Bookings are essential. Contact 034 212 1276. Ichthus looks forward to seeing you at the play!

Related Articles

Back to top button