NewsSchools

Lucas Meyer Primêre Skool – Gebalanseerdheid is ons prioriteit

Leerlinge word gemotiveer om op akademiese, kultuur en sportterrein te presteer.

AKADEMIESE presteerders: Die strewe van ons skool is om kinders toe te rus en op te voed in ‘n mileu waar gebalanseerdheid ‘n hoë prioriteit is.

Sodoende word leerlinge gemotiveer om op akademiese, kultuur en sportterrein te presteer. Ons skoolnuus is dan ook ‘n toonbeeld van die verwesenliking van ons strewe.

Baie geluk aan die volgende leerlinge wat hul top tien toekennings ontvang het vir puik akademiese uitslae:

Graad 5: Jamie Bellringer; Karien Erasmus; Caitlin Keightley; Ger-Mari Kruger; Isabel Labuschagne; Anneen Nel; Riaan Norval; Xander Richards; Chené Stear; Cole van Rooyen en Marjean van Zyl.

Graad 6: Anke Erasmus; Lisa Grobbelaar; Anrie Janse van Rensburg; Carina Knoetze; Tiaan Marais; Azaria Noëth; Eckhart Potgieter; Marlie Smit; Francois Theron en Berné van Heerden.

Graad 7: Rebekka Barnard; Antoinette Colloty; Bianca Cronje; JJ Foord; Caitlin Langner; Zurike Marais; Jana Schoeman; Nicea Strydom; Ryno Swanepoel en Carla Viljoen.

Sport en kultuur: Baie geluk aan die volgende netbaldogters wat ingesluit is in die Bhekuzulu Streekspan: Maryke van Schalkwyk; Lésa Swanepoel; Natasha Lombard; Rebekka Barnard; Melissa Hibbert; Azaria Noëth; Melandri Blaauw; Zurike Marais; Renethia van der Merwe; Caitlin Langner en Desiré Gouws.

Skaak: Stephan en Petrie de Wit het gedurende die vakansie aan die SA Geslote Junior Skaakkampioenskappe deelgeneem. Dit is ‘n uitsonderlike deelname en alhoewel hulle nie kon kwalifiseer vir die SA Span nie het hulle goeie rekenskap gegee en waardevolle ondervinding opgedoen.

E.G Redenaars: Chené Stear en Jana Schoeman.

Perderuiterspring: Nina Terblanche

LMS Kalender:

17 April – Paasdiens.

23 April – Wintersport teen Drakensberg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button