NewsSchools

Vryheid High’s new deputy principal

ON October 16 it was officially confirmed that Mr Jannie Fourie has been appointed as VHS’ new deputy principal. Hierdie nuus is met groot vreugde ontvang deur die leerders en ander personeel aangesien hy ‘n beminde onderwyser en leier by Hoërskool Vryheid is. Mr Fourie come to VHS from Port Natal in 1990 and has …

Mr Jannie Fourie has been appointed as VHS’ new deputy principal.
Mr Jannie Fourie has been appointed as VHS’ new deputy principal.
ON October 16 it was officially confirmed that Mr Jannie Fourie has been appointed as VHS’ new deputy principal. Hierdie nuus is met groot vreugde ontvang deur die leerders en ander personeel aangesien hy ‘n beminde onderwyser en leier by Hoërskool Vryheid is.
Mr Fourie come to VHS from Port Natal in 1990 and has been teaching AfrHL for 13 years here. He loves his subject and tries to make it interesting, fun and a challenge for his learners. Hy is ‘n kenner op sy vakgebied aangesien hy nou betrokke is by Graad 12 NSS nasien aktiwiteite waar hy al ‘n paar keer hoofmerker was.
Op buitemuurse gebied is hy ook ‘n aanwins aangesien hy hokkie en krieket afrig. Hy doen ook redenaars, is op die rugbyweek-komitee, lid van die SMT en SGB. Hy was ook lank die skool se verteenwoordiger by die SAOU
Hy lewe sy sterk Christelike beginsels uit en is dan ook ‘n man met baie geduld en empatie. Hy gee werklik om vir sy medemens en elke leerder.
Sy visie vir hierdie skool is dat ons altyd sal streef om te verbeter en te vernuwe met die belange van elke leerling as riglyne!
Ons is opreg trots en dankbaar dat hy nou in hierdie posisie aangestel is.
LEIERSKAMP: Die leiers van 2014 het die afgelope naweek ‘n leierskamp by Babanango Valley bygewoon.
Leiersvaardighede is opgeskerp en nuwe vriendskappe is gevorm. Die waarde van die kamp is lewensvaardighede wat gebruik en toegepas kan word in elkeen se toekoms. They returned inspired and enthusiastic about their new duties.
DAGBOEK:
5 November Gr 8 – 11 Eindeksamen

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button