NewsSchools

Sarel’s Lionesses pounce on Cricketing Divas

Baie dankie aan Mnr van Staden wat hulle deelname moontlik gemaak het en Mev Bierbaum wat net so hard gewerk het aan hulle toesprake.

Sarel Cilliers is an avid supporter of action cricket, and recently signed up a women’s team made up of staff members.

Last Thursday (October 10), the Sarel Lionesses took on the Cricketing Divas and managed to win with a final score of 238 runs. It was lots of fun, and they look forward to many more matches.

Redenaars: Dian Bierbaum en Andre Niemann het Saterdag in die finale, nasionale rondte van die Radikale Redenaars kompetisie in Pretoria deelgeneem.Hulle was een van die top vier spanne regoor die land.

Alhoewel hulle nie gewen het nie, was dit ‘n wonderlike leergeleentheid en ondervinding. Baie dankie aan Mnr van Staden wat hulle deelname moontlik gemaak het en Mev Bierbaum wat net so hard gewerk het aan hulle toesprake.

“Mooi so julle twee, volgende jaar maak julle weer so!”

Blood Bank:  The South African National Blood Service visited the school last week, and as always there was a lot of support. Sarel Cilliers would like to thank the teachers and learners who donated blood and those who donate regularly.

Dian Bierbaum en André Nieman, deelnemers aan die Nasionale Radikale Redenaars kompetisie.

HAVE YOUR SAY:
Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram or email us at dundee.courier@caxton.co.za.  Add us on WhatsApp 071 277 1394.

Related Articles

Back to top button