Local newsNews

Hoërskool Linden se talent verlig die Lindenfees 2024

Ervaar die opwinding van die Lindenfees 2024! Kyk na die beste musiekoptredes, dans en sport tydens die Springbokke se oorwinning teen die All Blacks.

Feesgangers was gereed vir hierdie jaar se Lindenfees – ‘n kleurvolle viering van musiek en kultuur. Die klanke van talentvolle kunstenaars soos Jezelle, Die Piesangskille, Rooksein, Chris van Steyn en Justin Vega het die lug gevul, terwyl die dansers en leerders van Hoërskool Linden die gehoor met hul energieke optredes in dansende vervoering gebring het.

Read more: Hoerskool Linden falls short in the Noordvaal Cup

Boonop het die fees ‘n lewendige uitsending van Suid-Afrika se spanningsvolle wedstryd teen Nieu-Seeland ingesluit, waar die Bokke ‘n indrukwekkende oorwinning in die rugby kampioenskap behaal het. Met die herinneringe aan hierdie onvergeetlike dag steeds vars in hul geheue, is Linden vol hoop en verwagting vir wat 2025 vir hulle inhou.

Also read: Hoërskool Linden’s winning streak continues

Follow us on our FacebookXInstagram and TikTok pages. Join our WhatsApp group for any story ideas you may have.

Related article: Linden community unites to jar food and care for children

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Related Articles

Back to top button