Wen kaartjies om Hartklank te hoor hierdie Moedersdag

Wil jy jou ma bederf hierdie Moedersdag? Skryf in vir hierdie kompetisie.

Dit is die boodskap en motivering agter bekende sanger en liedjieskrywer, Joe Foster se nuwe projek en album – Hartklank. Hartklank is wel die taal wat almal se harte afsonderlik met elkeen praat, dit is nie eksklusief nie. Dus is Hartklank veel meer as net musiek en kan Hartklank enige iets wees wat jou bv. laat voel asof alles beter is wanneer jy by dit is.

Joe Foster en Johan C Venter bring ‘n spesiale moedersdag boodskap met hulle vertoning by Die Blou Hond op 12 Mei. Joe het ook ‘n lied vir sy ma geskryf (Net Jy Aleen) wat hy hierdie aand sal sing.

KOMPETISIE:

Staan ‘n kans om een dubbel kaartjie vir ‘n ma en dogter vir Moedersdag te wen om Hartklank te hoor by Die Blou Hond. Om vir die kompetisie in te skryf, vul gerus die vorm onder in en gebruik die woord ‘HARTKLANK’ in die sleutelwoord blokkie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button