Wen ‘n wegbreek naweek om ‘n optrede van Bok van Blerk te sien

Wen kaartjies na 'n fantastiese geleentheid by die Carousel Hotel en Casino.

Bok van Blerk sal op 24 Maart by The Carousel Hotel and Casino optree.

Kom ervaar ‘n ware Suid Afrikaanse geleentheid waaroor jy en jou geliefdes vir weke na die tyd nog sal gons.

Hierdie optrede is een wat jy nie wil mis nie.

KOMPETISIE:

Rekord gee vyf dubbelkaartjies weg na Bok van Blerk se optrede op 24 Maart by The Carousel Hotel and Casino.

Die kaartjies sluit in:

  1. Ingang tot Bok se vertoning.
  2. Een nag se verblyf in The Carousel Hotel.
  3. Ontbyt vir twee die volgende oggend.

Om vir die kompetisie in te skryf, vul gerus die onderstaande inskrywingsvorm in en gebruik die woord ‘BOK’ in die sleutelwoord blokkie.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button