Wil jy die BOKJOL bywoon?
Staan ‘n kans om goeie kaartjies te wen.
![EuniceMakhubela_16419](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/110/2023/05/eunicemakhubela_16419.jpg)
Fees-gangers sal hierdie Erfenis-dag jol soos nooit tevore nie.
Die jol vind plaas by die Magalies Retreat vanaf 23 – 25 September. Met jou kamp-toerusting gepak, genoeg hout vir jou braai-vuur en sonskerm in jou sak – is jy gereed vir die grootste erfenis musiek-fees in die noorde van Suid Afrika.
BOKJOL bied aan jou drie dae van musiek deur 30 puik kunstenaars soos:
Jack Parow
Francois Van Coke
Prime Circle
Bok Van Blerk
Springbok Nude Girls
Arno Carstens
Die Heuwels Fantasties
Desmond & The Tutus
Wonderboom
Koos Kombuis
Bittereinder
The Kiffness
Elvis Blue
Kurt Darren
Dis nie al nie.
Die BOKJOL-fees het twee verhoë met die hardste en beste rock, indie en elektroniese musiek. BOKJOL het bier, braai, boerewors, vure, bacuzzi’s en hope akkomodasie hetsy onder die sterre of onder dak.
Staan ‘n kans om vier dubbel kaartjies te wen om die kuns fees by te woon. Om vir die kompetisie in te skryf, vul gerus die inskrywingsvorm hieronder in en gebruik die word ‘BOKJOL’ in die sleutelwoord blokkie. Kompetisie sluit die 20 September 2016.