Wen kaartjies om “ ’n Geworry” te sien

Staan 'n kans om goeie kaartjies te wen.

Net as mens dink jy is uiteindelik klaar: met skole-atletiek en matriekafskeid en studielenings en troues en sakgeld (veral sakgeld) en alles waarby jy uit eie wil of teësinnig ingesleep word as betrokke, liefdevolle ouer. Net as jy dink jou kinders is nou uiteindelik op hulle voete, so dat hulle kan aangaan – en jy ’n slag by jouself uitkom, by jóú huis en daai vakansie waarvoor julle al jare spaar. Net as David en Coba dink die goeie lewe begin uiteindelik as jy aftree – net dan begin rondte twee, die dag as jy onder andere besef groot kinders beteken groot moeilikheid.

“‘n Geworry” is ‘n perspektief op ouerwordende ouers en hul ouerwordende kinders.

Datum: 29 Mei 2016

KOMPETISIE:

Staan ‘n kans om een stel dubbel kaartjies te wen om “’n Geworry” te sien by die Atterburyteater. Om vir die kompetisie in te skryf, vul gerus die inskrywingsvorm hieronder in en gebruik die word ‘GEWORRY’ in die sleutelwoord blokkie.

Exit mobile version