Pretoria se eie pajama-fliekaand is hier

Moenie die SPAR pajama-fliekaand misloop nie. Koop nou jou kaartjies.

Voel jy lus vir iets ongewoon in die Jakarandastad? Koop dadelik ’n kaartjie vir die ‘SPAR dames pajama-aand’.

Dis reg ja, vroue sal die nuwe Afrikaanse romantiese komedie Vir altyd in die gemak van hul eie pajamas kan geniet terwyl twee liefdadigheidsorganisasies Hanna charity and Empowerment foundation ook by die pret baat.

Dis ’n aand vir vriendskap, gemak en lekker lag.

Bring jou vriendinne en ontvang ’n geskenkpakkie by jul aankoms.

Die pajama-fliekaand vind plaas op Maandag 22 Februarie 2016 by Ster Kinekor in Brooklyn Mall. Gaste moet 18:00 aanmeld om sterre van die rolprent Vir altyd, Donnalee Roberts en Ivan Botha, te ontmoet.

Die fliek begin 19:30 en kaartjies kos R100 per persoon. Daar is net 250 beskikbaar.

Kaartjies kan gekoop word by iTickets.

Do you have more information about the story? Please send us an email to editorial@rekord.co.za or phone us on 083 625 4114.

For free breaking and community news, visit Rekord’s websites:

Rekord East

Rekord North

Rekord Centurion

Rekord Moot

For more news and interesting articles, like Rekord on Facebook, follow us on Twitter or Instagram.

  • We have exciting news! We’re offering a free alert to help you always be in the loop. Send an email with the word ‘Subscribe’ to breakingnews@rekord.co.za to receive your free daily breaking news update.

Related Articles

Back to top button