Wen kaartjies om Ses Snare by die Atterburyteater te kyk

Staan 'n kans om kaartjies te wen om Ses Snare by die Atterburyteater te kyk.

Ses Snare vier ‘n vroeë Valentynsdag met Vier die Liefde. Die gewilde vertonings van ses top kitaarspelers is altyd in groot aanvraag en heerlike pret met kwaliteit bekende liedjies. Hierdie keer gaan hulle die mooiste Valentynsdag liedjies uitsoek. Die verrassing is dat die sesde snaar hierdie keer die briljante Mauritz Lotz is! Die ander 5 is Pieter Smith, Leon Ecroignant, Thean Kotze, MD Greyling en Peter Hoven.

KOMPETISIE:

Staan ‘n kans om kaartjies te wen om Ses Snare te kyk by die Atterburyteater op Saterdag 13 Februatrie 2016 om 20:00. Om die kompetisie in te skryf, vul gerus die aansoekvorm hieronder in, en gebruik die woord ‘SNARE’ in die sleutelwoordboksie.

 

Related Articles

Back to top button