Wen kaartjies om Mathys Roets te sien

Staan 'n kans om opwindende Mathys Roets kaartjies te wen.

Mathys Roets sing oor die liefde in ‘n Spesiale Valentynsdagvertoning . Droomvrou vertel die storie van liefde op sy heel mooiste. Jy het nog altyd geweet sy is êrens daarbuite, nou is dit tyd om haar te wys hoe jy oor haar voel.  Droomvrou, Dance me to the end of love, Mariette se wals en Eva is maar net ‘n paar van die mooiste liedjies wat Mathys sal sing.

Mathys Roets sal op 14 Februarie 2016 om 16:00 by die Atterburyteater optree.

KOMPETISIE:

Staan ‘n kans om kaartjies te wen om Mathys Roets in lewende lywe by die Atterburyteater te sien. Om vir die kompetisie in te skryf, vul gerus die onderstaande inskryingsvorm in en tik die woord ‘MATHYS’ in die sleutelwoordboksie.

 

 

Related Articles

Back to top button