Skryf in en wen ‘n Neil Somers album

Skryf nou in en loop weg met een van Neil Somers se jongste albums.

Neil Somers se album Hierdie Hande vlieg van die rakke en aanhangers is gek oor sy jongste musiekvideo, Eendag op ‘n Reëndag.

In die video soek Neil na die liefde van sy lewe (vertolk deur Die Pro-aktrise, Reine Swart). Hy plak papiere met haar foto op tientalle bome in die hoop dat hy sy geliefde sal vind.

SCREEN SHOT Neil Somers Musiek Video Comp 2015

 

Wen!

Vyf gelukkige Rekord lesers kan elk ‘n kopie van sy album Hierdie Hande wen. Om in te skryf, voltooi die onderstaande vorm en as die slutelwoord, sê vir ons op hoeveel bome hy sy soektog boodskappie deel. Die kompetisie sluit 13 November om middernag.

Lees ook:

Neil Somers – ‘n stem wat jou asem sal wegslaan

Related Articles

Back to top button