Die Drie Varkies

Moenie hierdie fantastiese geleentheid misloop nie.

Die Die Varkies is ‘n musiiekuitvoering uit Juan Boshoff se pen, met ‘n paranoïese mamma vark, ‘n vieslike wolf, sy ongeskikte sidekick, en drie oulike varkies.

Hierdie splinternuwe pantomime (van 40 min) met pragtige ksotuums, briljante sangers, ‘n kleurvolle stel en skreeusnaakse teks, belowe om almal wat al gehoor het van loadshedding en e-toll, te laat skater van die lag. Met Liane Heyll (Boe Boe) as mamma vark en Hardus Hartzenberg as die vriendelike wolf….

Waar: Artoteater, op die hoek van Van Der Hoff Weg en  Roiipakopstraat, Pretoria Moot

Wanneer: Saterdag 1 Augustus 2015

Hoelaat: 11:00

Vir meer inligting kontak 079 160 4335

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button