NASIONALE NUUS: Maak reg vir Innibos vanaand!

Vanaand is Innibos se ampetlike loodskonsert en massabraai by Bergvlam Hoërskool. Maak seker jy kom daar uit.

Wil jy deel wees van die wêreld se grootste braai? Dis maklik. Op Vrydag 15 Mei gaan Innibos poog om die wêreldrekord te breek met ‘n massabraai by Bergvlam Hoërskool.

Kom geniet die amptelike loodskonsert van Innibos by Begvlam Hoërskool, vanaand 15 Mei 2015.

Dit word gratis aangebied, maar deelnemers word versoek om ‘n blikkie of pakkie nie-bederfbare kos saam te bring as toegang. Dit sal aan ‘n gemeenskapsprojek geskenk word.

Die amptelike braaipoging begin om 19:00, maar registrasiepunte is reeds vanaf 16:00 oop.

Vir meer inligting, besoek gerus Innibos se webwerf hier.

Lees ook:

Innibos 2015!

NASIONALE NUUS: Regering vra dat Innibos geboikot word

Steve nie welkom by Innibos

Het jy dalk meer inligting rakende dié storie? Stuur gerus vir ons ‘n epos na editorial@rekord.co.za of skakel ons by 072 435 7717.

Vir jou daaglikse gratis gemeenskapsnuus, besoek Rekord se webwerwe:

Rekord Oos

Rekord Noord

Rekord Centurion

Rekord Moot

Besoek ook ons Facebook en Twitter blaaie.

  • Ons wil hê jy moet altyd weet wat in jou gemeenskap aangaan. Stuur ‘n epos met die woorde ‘Teken aan’ na breakingnews@rekord.co.za vir jou gratis daaglikse nuusflits.

Related Articles

 
Back to top button